COMBINED CONGRESS 2016  
18 - 21 January 2016
 

Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
University of the Free State, Bloemfontein

Contact Details

Organising Committee/Reëlingskomitee:

Box 339 (53)
Bloemfontein
9300

Enquiries/Navrae:

Dr Gert Ceronio
ceronigm@ufs.ac.za

Nancy Nortje
nortjen@ufs.ac.za

086 642 5657

   
 
This Webpage was last updated on:   Number of Visits:

7 September 2015

 
 

The chairman and organising committee cordially invite you to participate in the
Combined Crops, Soils, Horticulture and Weeds Congress 2016

 

INSTRUCTIONS TO AUTHORS

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

1. ABSTRACT, SUBMISSION AND FORMAT
2. ORAL PRESENTATIONS
3. POSTER PRESENTATIONS
4. EXAMPLE OF AN EXTENDED ABSTRACT
1. UITTREKSEL, INDIENING EN FORMAAT
2. MONDELINGE AANBIEDINGS
3. PLAKKAATAANBIEDINGS
4. VOORBEELD VAN VERLENGDE UITTREKSEL

ABSTRACT: SUBMISSION AND FORMAT

UITTREKSEL: INDIENING EN FORMAAT

All congress oral and poster presentations must be submitted on the website as extended abstracts of approximately 400 words or a maximum of ONE A4 PAGE.

These will form part of an edited ‘Proceedings' to be handed out at registration.

Only extend abstracts fulfilling all the stipulated criteria will be accepted as oral presentations. Authors of papers which are not accepted as verbal presentations will be asked to present it as a poster.

Use 2.54 cm margins and single line spacing. All text, except the title is in Arial 11 point. The title should be in 14 point bold and capitals. Leave one line open (11 point).

Follow the Title on the next line by authors’ initials and surnames and on the next line by affiliations (Institution and Postal address) and contact details (e-mail address).

Use: Introduction, Materials and Methods, Results and Discussion, Conclusions, References, Keywords (and Acknowledgements if necessary) as headings. All headings should be in 11 point bold capitals.

Subheadings should be Arial 11 point bold with the first letter in capitals. The rest of the manuscript must be in Arial 11 point.

Paragraph text should be justified. Figures or tables are allowed, provided that the one page limit is not exceeded.

References should be listed in chronological order. Acknowledgements are reserved for sources of funding and appropriate help.

Alle kongresreferate- en plakkaataanbiedings moet ingedien word op die webblad as verlengde opsommings/uittreksels van ongeveer 400 woorde met’n maksimum lengte van EEN A4 BLADSY.

Uittreksels sal deel van die 'Opsommings' uitmaak wat tydens registrasie beskikbaar sal wees.

Slegs uittreksels wat aan die bepalings voldoen, sal aanvaar word as mondelinge referate. Outeurs van referate wat nie aan die keuringsvereistes voldoen nie, sal gevra word om die referaat as ’n plakkaat aan te bied.

Gebruik 2.54 cm kantlyne en enkel lynspasiëring. Alle teks, behalwe die titel is in Arial 11 punt. Die titel moet in 14 punt, vetgedruk en hoofletters wees. Laat een reël oop (11 punt).

Volg die Titel in die volgende reël met die voorletters en vanne van outeurs, asook op ’n volgende reël deur affiliasies (Instansie en Posadres) en kontak-besonderhede (e-pos adres).

Gebruik: Inleiding, Materiaal en Metodes, Resultate en Bespreking, Samevatting, Verwysings, Sleutelwoorde (en Bedankings indien nodig), as opskrifte.Almal in 11 punt, vetgedrukte hoofletters. Subopskrifte moet in Arial 11 punt, vetgedruk met die eerste letter as ’n hoofletter wees.

Die res van die manuskrip moet in Arial11 punt lettergrootte wees.

Paragraafteks moet geblok (‘justified’)wees. Figure of tabelle word toegelaat op voorwaarde dat die een bladsy beperking nie oorskry word nie.

Verwysings moet in chronologiese volgorde gelys word.Bedankings moet beperk word tot die bronne van befondsing en ander toepaslike hulp.

ORAL PRESENTATIONS MONDELINGE AANBIEDINGS

MS PowerPoint 2013 is to be used exclusively with no provision made for slides or overheads. Avoid the use of videos within the presentation. Employer and sponsors logos are to be as small as possible and should preferably be shown only on the first slide. Slide headings should be 40 point with 28 and 20 point for major and minor subheadings respectively.

Presentations will be 15 minutes with 5 minutes for discussion. The session chair will manage presentation time strictly using green, orange and red warning lights.

Presentations should be stored on flash drives and preferably be downloaded at registration on the Monday before the congress starts. Presentations can also be downloaded at the different venues at least fifteen minutes before the session commences. If not you will need to present without the need.
 

MS PowerPoint 2013 word eksklusief gebruik en geen voorsiening word vir skyfies of oorhoofse projektors gemaak nie. Vermy die gebruik van video’sin die aanbieding. Werkgewer- en borglogo’s moet so klein as moontlik wees en moet verkieslik net op die eerste skyfieaangebring word. Skyfie-opskrifte moet in 40 punt wees met 28 en 20 punt vir hoof- en subopskrifte onderskeidelik.

Aanbiedings is 15 minute met 5 minute besprekings tyd. Die sessievoorsitters sal die aanbiedingstyd streng bestuur met groen, oranje en rooi waarskuwingsligte.

Aanbiedings kan op datavingers (‘flashdrives’) gestoor word om afgelaai te word tydens registrasie op die Maandag voor die aanvang van die kongres. Aanbiedings kan ook ten minste vyftien minute voor die aanvang van die sessie by die verskillende lesinglokale afgelaai word. Indien nie sal u daarsonder moet klaarkom.

POSTER PRESENTATIONS PLAKKAATAANBIEDINGS

Orientation must be A0 Portrait only (841 × 1189 mm). Posters are not intended as commercial sites and thus must be of a scientific nature with use of commercial logos kept to a minimum.


Copies of the poster (A4 format) are allowed as handouts but distribution of commercial promotional material is discouraged. Material to affix posters to the poster display boards will be provided at registration.


Use 96 point Arial Bold for the title of the poster and 72 point Arial for authors and affiliations. Use Capital letters for the Title. Begin authors on a separate line from the title with their affiliations a line below that. Underline the name of the person presenting the poster. Centre the Title, Authors and affiliations.


Use 30 to 36 point Arial Bold capitals for section headings. Use 24 to 30 point Arial for regular text. Review the readability of your poster by using a viewing distance of approximately 1.8 m. Do not try to cramp to much text and information into your poster. The poster should contain headings similar to those used in the extended abstract: Summary, Introduction, Objectives, Material and Methods, Results and Discussion, References.

Tables and Figures must be large enough to be viewed easily from 1.8 m, and must include legends and headings.

GENERAL
Please check with the secretariat two days after submission to ensure the Abstract was received

Oriëntasie moet in A0 regop(‘Portrait’) wees (841 × 1189 mm). Plakkate is nie bedoel as kommersiële platvorms nie en moet dus van ’n wetenskaplike aard wees, met die gebruik van kommersiële logo's beperk tot ’n minimum.

Die uithandiging van kopieë van die plakkate (A4 formaat) word toegelaat, maar die verspreiding van kommersiële bemarkingsmateriaal word ontmoedig. Materiaal om plakkate aan die uitstalborde vas te heg sal by registrasie voorsien word.

Gebruik 96 punt Arial Vetgedruk vir die titel van die plakkaat en 72 punt Arial vir die outeurs en affiliasies. Gebruik hoofletters vir die Titel. Begin outeursname op ’n volgende reël, met die affiliasie op ’n reël onder dit. Onderstreep die naam van die persoon wat die plakkaat aanbied. Sentreer die teks wat die Titel, Outeurs en affiliasies inligting bevat.

Gebruik 30 tot 36 punt Arialvetgedrukte hoofletters vir opskrifte.Gebruik 24 tot 30 punt Arial vir gewone teks. Hersien die leesbaarheid van u plakkaat deur te verseker dat die sigafstand ongeveer 1.8 m is. Moenie te veel teks en inligting op die plakkaat probeer inpas nie. Die plakkaat behoort opskrifte soortgelyk aan die vir die verlengde uittreksel te bevat: Opsomming, Inleiding, Doelwitte, Materiaal en Metodes, Resultate en Bespreking, Verwysings.

Tabelle en Figure moet groot genoeg wees om met gemak vanaf ’n 1.8 m afstand leesbaar te wees en moet van opskrifte en sleutels (‘legends’) voorsien wees.

ALGEMEEN
Vra vir bevestiging van ontvangs vanaf die sekretariaat ongeveer twee dae na die indiening van jou uittreksels op die kongres webwerf.

EXAMPLE OF AN EXTENDED ABSTRACT VOORBEELD VAN VERLENGDE UITTREKSEL

Click here for example of extended abstract (.pdf)

Klik hier vir 'n voorbeeld van 'n verlengde uittreksel (.pdf)

 
 

Home | Announcements | Accommodation | Travel Information | Excursions | Registration | Author Instructions | Submit Abstracts | View Abstracts  | Links |
Programme | Sponsors | Proceedings | Contact Us
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

 

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0